Search form

Levitikus 16:16

16So moet Aäron versoening doen in die gewyde kamer, want die Israeliete is onrein en hulle het verkeerd gedoen. Hy moet versoening doen vir al hulle sondes, en hy moet dit ook doen vir die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, want dit is die tent wat by hulle bly, by hulle wat onrein is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index