Search form

Levitikus 16:2

2Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet vir jou broer Aäron sê hy mag nie sommer enige tyd kom in die gewyde kamer agter die gordyn nie. Die kis van die Here is daar en die deksel is op die kis. Hy sal sterf as hy dit doen, want Ek verskyn in ’n wolk bokant die deksel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index