Search form

Levitikus 16:21

21Hy moet altwee sy hande op die bok se kop sit en hy moet daarop alles bely wat die Israeliete verkeerd gedoen het, al hulle sondes. So moet hy die sondes op die bok se kop sit en dan moet hy ’n persoon stuur wat die bok na die woestyn moet neem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index