Search form

Levitikus 16:23

23Daarna moet Aäron kom na die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hy moet die linne-klere uittrek wat hy aangetrek het toe hy in die gewyde kamer ingegaan het en hy moet die klere daar neersit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index