Search form

Levitikus 16:24

24Hy moet homself bad in ’n gewyde plek en hy moet ander klere aantrek. Dan moet hy uitkom en hy moet sy brand-offer offer en ook die brand-offer van die volk. So doen hy versoening vir homself en vir die volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index