Search form

Levitikus 16:27

27Aäron het die bloed van die bul en van die bok wat sonde-offers is, gebruik om versoening te doen in die gewyde kamer. Iemand moet dan die bul en die bok uit die kamp neem en hy moet hulle verbrand, ook die velle en die vleis en die pensmis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index