Search form

Levitikus 16:4

4Hy moet die gewyde rok aantrek en hy moet ’n linne-broek dra. Hy moet die linne-belt vasmaak en die tulband op sy kop sit, dit is die gewyde klere. Aäron moet homself bad en hy moet daardie klere aantrek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index