Search form

Levitikus 17:10

Die Israeliete mag nie bloed eet nie

10“Wanneer ’n Israeliet of ’n vreemdeling bloed eet, dan is Ek téén daardie persoon wat die bloed eet, en julle moet hom afsny van die volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index