Search form

Levitikus 17:11

11Want ’n liggaam se lewe is in die bloed, en Ek het vir julle die bloed gegee om vir julle versoening te doen op die altaar. Die lewe is in die bloed, en die bloed doen versoening vir julle lewens.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index