Search form

Levitikus 17:15

15Elke Israeliet of vreemdeling wat ’n dier eet wat self gevrek het of iemand wat iets eet wat dood is toe ’n wilde dier dit gevang het, hy moet sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand toe, daarna is hy rein.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index