Search form

Levitikus 17:4

4Hy moet dit bring na die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, en hy moet dit vir die Here offer voor die tempel-tent. Iemand wat dit nie doen nie, is skuldig, hy het ’n bloedsonde gedoen. Hy het bloed laat uitvloei, en julle moet hom afsny van sy volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index