Search form

Levitikus 18:12-13

12-13Jy mag nie seks hê met jou tannie nie, sy is jou pa of jou ma se suster. 14Jy mag nie seks hê met jou oom se vrou nie, sy is jou tante. Jy sal skande bring oor jou oom se naam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index