Search form

Levitikus 18:17

17Jy mag nie seks hê met ’n vrou én met haar dogter nie. Jy mag ook nie trou met ’n kleindogter van daardie vrou nie, jy sal skande bring oor die vrou se naam. Dit is haar kleindogter, dit sal sleg wees as jy met haar kleindogter trou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index