Search form

Levitikus 20:17

17“En as ’n man trou met sy suster of met sy halwe suster en hy het seks met haar, dan is dit ’n skande. Julle moet hulle afsny van die volk, en die mense moet sien dat julle dit doen. Hy het skande gebring oor sy suster se naam, hy is skuldig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index