Search form

Levitikus 20:25

25Daarom moet julle ook dit onthou: Die rein diere en voëls is nie dieselfde soos onrein diere en voëls nie. Ek het vir julle gesê watter diere onrein is. Julle moenie raak aan een van die onrein diere of voëls of klein diertjies nie, want dan sal julle ook onrein word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index