Search form

Levitikus 20:27

27“Party mans of vroue sê hulle kan praat met die geeste van mense wat gesterf het. Daardie mans of vroue moet sterf, en ook mense wat sê hulle weet wat ander mense nie kan weet nie. Julle moet hulle doodgooi met klippe, hulle is skuldig.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index