Search form

Levitikus 20:3

3Ek sal self daardie man se vyand wees, Ek sal hom afsny van sy volk, want hy het ’n kind van sy nageslag vir Molek gegee. Dit het my tempel onrein laat word en my heilige Naam ontwy.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index