Search form

Levitikus 21:1

Die priesters moet gewyd bly

1Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet vir die priesters van die nageslag van Aäron sê hulle mag nie raak aan ’n lyk van iemand in hulle familie wat dood is nie, want dan sal hulle onrein word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index