Search form

Levitikus 21:10

10“Die hoëpriester is belangriker as die ander priesters. ’n Ander priester het hom gewy en het salf-olie op sy kop gegooi. Die hoëpriester moet die gewyde klere dra. Daarom mag die hoëpriester nie sy hare los laat hang nie en hy mag nie sy klere skeur wanneer hy wil rou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index