Search form

Levitikus 21:12

12Hy mag nie uit die tempel gaan wanneer hy wil rou nie, hy sal die tempel-tent van sy God ontwy. Die hoëpriester dra die kroon wat wys dat hy gesalf is en dat hy aan sy God gewy is. Ek is die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index