Search form

Levitikus 21:14

14Hy mag nie trou met ’n weduwee of met ’n vrou wat geskei is van haar man nie. Hy mag nie trou met ’n vrou wat voorheen seks gehad het met ’n man of met ’n prostituut nie. Hy moet trou met ’n jongmeisie van sy eie volk

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index