Search form

Levitikus 21:17

17“Jy moet vir Aäron sê: Wanneer iemand van jou nageslag nie heeltemal gesond is nie, dan mag hy nie by die altaar kom om sy God se kos te offer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index