Search form

Levitikus 21:21

21As iemand van die nageslag van Aäron nie heeltemal gesond is nie, dan mag hy nie by die altaar kom om die vuur-offers van die Here te offer nie. Hy is nie heeltemal gesond nie en hy mag nie by die altaar kom om die kos van sy God te offer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index