Search form

Levitikus 21:6

6“Die priesters moet aan hulle God gewy wees. Hulle mag nie die Naam van hulle God ontwy nie, want hulle moet die vuur-offers van die Here offer. Dit is die kos vir hulle God, en hulle moet gewyd wees wanneer hulle dit offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index