Search form

Levitikus 22:10

10Iemand wat nie ’n priester is nie, mag nie van die gewyde presente eet nie. ’n Priester se bywoner of sy dagloner mag nie van die gewyde presente eet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index