Search form

Levitikus 22:22

22Julle mag nie vir die Here ’n dier offer wat blind is of wat seergekry het of wat vratte op sy vel het of wat ’n velsiekte het nie. Julle mag nie so ’n dier op die altaar bring om ’n vuur-offer te wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index