Search form

Levitikus 22:23

23Wanneer julle graag self ’n offer wil gee, dan mag julle ’n bees of ’n skaap gee wat gebreklik is, maar dit mag nie ’n gelofte-offer wees nie, die Here sal dit nie aanvaar nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index