Search form

Levitikus 22:25

25Julle mag ook nie so ’n dier neem van iemand wat nie ’n Israeliet is nie en julle mag dit nie offer om kos te wees vir julle God nie, want die dier is gebreklik, hy is nie gesond nie. Ek sal dit nie aanvaar nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index