Search form

Levitikus 23:13

13Julle moet ook ’n koring-offer saambring. Die koring-offer moet twee tiendes van ’n efa van die beste meel wees. Julle moet dit met olyf-olie meng en knie. Die drank-offer moet ’n kwart hin wyn wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index