Search form

Levitikus 23:14

14Tot op hierdie dag mag julle nie brood of gebraaide koring of koringkorrels van die nuwe koring-oes eet nie. Julle moet eers die offer vir julle God bring. Julle en julle nageslag moet dit altyd doen, oral waar julle woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index