Search form

Levitikus 23:17

17Julle moet uit julle woonplekke twee brode bring om beweeg-offers te wees. Julle moet elke brood bak van twee tiendes van ’n efa van die beste meel, en daar moet suurdeeg in die brood wees. Dit is ’n offer vir die Here, dit is van die eerste koring-oes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index