Search form

Levitikus 23:31

31Julle mag nie werk doen wat julle altyd doen nie. Julle en julle nageslag moet hierdie dag altyd vier, oral waar julle woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index