Search form

Levitikus 23:36

36Julle moet sewe dae lank elke dag vir die Here ’n vuur-offer bring. Op die agste dag moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy en vir die Here ’n vuur-offer bring. Dit is ’n gewyde feesdag, en julle mag nie die werk doen wat julle altyd doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index