Search form

Levitikus 23:38

38Julle moet ook die Sabbatdae van die Here vier en julle moet julle presente en julle gelofte-offers bring en ook al die offers wat julle self graag vir die Here wil gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index