Search form

Levitikus 23:39

39“Op die vyftiende dag van die sewende maand moet julle begin om die fees van die Here te vier. Julle moet dit net op hierdie dag vier wanneer julle klaar die koring en die gars afgesny het en die vrugte gepluk het. Julle moet die fees sewe dae lank vier. Die eerste en die agste dag is spesiale Sabbatdae.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index