Search form

Levitikus 24:10-11

’n Persoon wat die Naam van die Here laster, moet sterf

10-11Daar was ’n man, hy was die seun van ’n Israelitiese vrou en ’n Egiptiese man. Sy ma was Selomit, dogter van Dibri, sy was van die Dan-stam. Hy het baklei met ’n Israelitiese man. Die seun van die Israelitiese vrou en die Egiptiese man het die Naam van die Here gelaster toe hy die ander man wou vervloek. Hulle het hom na Moses toe gebring. 12Hulle het die man toegesluit, hulle wou eers hoor wat die Here sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index