Search form

Levitikus 24:20

20Die straf is: As hy die man seergemaak het, dan moet julle hom ook seermaak, ’n oog vir ’n oog en ’n tand vir ’n tand. Hulle moet dieselfde aan hom doen wat hy aan ’n ander mens gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index