Search form

Levitikus 25:42

42Want die Israeliete is my dienaars wat Ek uit die land Egipte gebring het. Jy mag nie ’n Israeliet verkoop soos jy ’n slaaf verkoop nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index