Search form

Levitikus 25:5

5Julle mag nie die koring en gars afsny wat self begin groei nie en julle mag nie die druiwe pluk wat aan die ranke van julle wingerde groei nie. Dit is ’n jaar wanneer die land moet rus.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index