Search form

Levitikus 26:1

Die Here sal die Israeliete seën as hulle gehoorsaam is

1“Julle mag nie vir julle afgode maak nie. Julle mag nie beelde maak en klip-pale in die grond plant nie en julle mag nie klippe met prente van afgode in julle land neersit en voor hulle buig nie, want Ek is julle God die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index