Search form

Levitikus 26:19

19Ek sal alles wegvat waarop julle trots is, die hemel bo-oor julle sal soos yster word sodat dit nie sal reën nie, en die aarde sal soos koper word sodat daar niks sal groei nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index