Search form

Levitikus 26:21

21En as julle opstandig bly teen My en julle wil nie gehoorsaam wees aan My nie, dan sal Ek aanhou om julle te straf oor julle sondes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index