Search form

Levitikus 26:22

22Ek sal wilde diere laat kom teen julle. Hulle sal julle kinders en julle diere doodmaak, julle sal min word, daar sal nie mense op julle paaie loop nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index