Search form

Levitikus 26:25

25Ek sal julle straf omdat julle die verbond gebreek het, Ek sal oorlog bring teen julle. As julle na die stede vlug, dan sal Ek pes tussen julle laat kom, en julle vyande sal wen teen julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index