Search form

Levitikus 26:26

26Ek sal julle kos laat opraak, daar sal so min meel wees dat tien vroue in een oond brood sal bak. Hulle sal die brood weeg, en die stukkie brood wat elkeen kry, sal nie genoeg wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index