Search form

Levitikus 26:39

39Die paar mense wat nog lewe, sal sterf en verdwyn oor hulle sondes in die land van hulle vyande. Hulle sal ook sterf en verdwyn oor die sondes van hulle voorvaders.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index