Search form

Levitikus 26:44

44“Maar wanneer hulle in die land van hulle vyande is, sal Ek hulle nie los nie. Dit sal vir My te moeilik wees om hulle almal te laat sterf en om my verbond met hulle te breek, want Ek is hulle God die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index