Search form

Levitikus 26:5

5Julle sal besig wees om op die dorsvloer te werk, dan sal julle ook moet begin om by die parskuip te werk, en julle sal besig wees om by die parskuip te werk, dan sal julle weer moet begin om koring en gars te saai. Julle sal genoeg kos hê om te eet en julle sal veilig woon in die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index