Search form

Levitikus 27:12

12Die priester sal sê hoeveel hy moet betaal vir daardie dier. Miskien is dit ’n goeie dier of miskien is dit ’n slegte dier, dit maak nie saak nie. Die priester moet sê hoeveel die persoon moet betaal, en die persoon moet dit dan betaal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index