Search form

Levitikus 27:16

16“As iemand ’n stuk van sy grond aan die Here wy, dan moet julle kyk hoeveel saad iemand op daardie grond kan saai. Hy moet 50 sikkels silwer betaal vir elke gomer gars wat hy op daardie grond saai.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index